Let wel: geen leeus ingesluit nie
Ten spyte van die “Safaris” in ons naam, is ons ’n kampterrein, nie ’n wildrit-operateur nie. Die enigste Groot Vyf wat jy hier sal sien: ’n knetterende kampvuur, sterrehemel, doodse stilte, wye uitsigte en ’n koue drankie.
© 2026 Omborokko Safaris
Admin-paneel